Therapy for Individuals, Families and Couples
The Time Has Come!!! It is time to be better!!
Kostes en Versekering
Kostes
R500 per 50 minute sessie aanlyn
R500 per 50 minute sessie van aangesig tot aangesig
R250 per 30 minute sessie van aangesig tot aangesig/ aanlyn
R100 per enkel epos
R400 per 5 eposse
Versekering
Dienste mag ten volle of gedeeltelik deur u mediese fonds gedek word. Kyk noukeuring na jou voordele deur die volgende vrae te beantwoord:
Verminderde diensfooi
Verminderde diensfooie is wel beskikbare op ‘n beperkte basis.
Betaling
Kontant, tjek en al die belangrikste kredietkaarte word vir betalings aanvaar.
Kansellasie beleid
Indien jy nie opdaag vir jou afspraak nie en/of nie binne 24 uur kanselleer nie, bly jy verantwoordelik vir die volle betaling van die sessie.
Maak 'n afspraak
Kliek hier om 'n afspraak te maak
Meer vrae?
Kontak my gerus by elizma@southafricantherapist.com as jy meer wil weet
|
|